LENTEDAG God het ‘n nuwe seisoen by jou lewe gevoeg; En Sy genade is vir jou genoeg! Lente beteken vir elkeen nuwe groei, Elke boom begin te bloei - Dis die tyd om al die kwaad te vergeet, Dis die seisoen wat almal van liefde weet! Maak plek vir ‘n nuwe begin! Want skielik maak die lewe sin. Begin te groei waar jy geplant is, Voor jy al jou seëninge mis!
- Nicolene Botha
1 SEP 2019 AT 9:42