Nicolene Botha   (Nicolene Botha)
9 Followers · 1 Following

Nicolene
Joined 16 June 2018


Nicolene
Joined 16 June 2018
1 JUL 2022 AT 14:38

Thanks for payments received!
Just a reminder to those who still need to pay!

-


11 OCT 2021 AT 11:06

What is heartbreaking .. when a parent think we are not good enough for her child .. after all that we done, all the effort we put in at The Autism Fountain to make the place feel like home for the children …

-


18 SEP 2021 AT 13:08

Vandag word ons aan mekaar gebind, Ek sê dankie want ek het jou gevind! Saam kan ons twee op ‘n nuwe dag wag, Saam kan ons twee elke dag lag! Ons kan saam die toekoms in gaan; Ons het mekaar om by te staan! Mag die Here ons leidsman wees! Mag Hy ons lei deur Sy Gees! Vandag word ons man en vrou, My lewe kan ek aan jou vertrou! Vandag word ek en jy een, Dan is ons nie meer alleen! Oor die dag het ons saam gedroom, Jy’s my anker, ek die blaar aan jou boom! Ek sien uit wat die lewe ons bied, Mag Sy Wil in ons lewe geskied!

-


28 MAY 2021 AT 17:56

Vandag ‘n jaar terug was dit tyd om te groet,
Jy was gereed om jou Skepper te ontmoet! Vir ons wat moes agterbly was die jaar swaar, Soms het ons jou gesoek, maar jy was nie daar! Vir ons is jou plekkie vir altyd leeg, Sonder jou moes ons aanbeweeg! Ons dink nog elke dag aan jou, Probeer die mooi tye onthou! Soms met ‘n traan, soms met ‘n lag, So asof ons steeds vir jou wag! In ons harte sal jy vir altyd bly, Veral as ons die trokke sien ry! Met trots sal ons jou naam dra, Sou graag nog vir jou vrae wou vra! Met liefde sal ons van jou bly praat, En bly dink aan al jou wysheid en raad!

-


16 MAY 2021 AT 12:50

Can be taken for granted ...

-


5 MAY 2021 AT 9:25

Heidi jy moet weet jy word gemis, Daar waar julle ookal rus; Jou lewe hier op aarde is verby, Miskien weet Hy jy het genoeg gely. Niemand weet hoekom en waarom! Die rede waarom jy so moes omkom! Tog eendag sal ons weet en verstaan, Net Hy weet waaroor dit gaan! Van die dakke sal ons dit hoor, Hoekom moes ons jou so verloor! Wou jy miskien wegkom van die seer, Daarom is jy nou nie meer! Aanhou sal die vrae maal; En ons gedagtes bly dwaal!

-


14 FEB 2021 AT 10:56

Happy Valentine’s Day ... is what everyone says, And everyone want it to be a special day! Should we only be reminded today of love, What about the Lord’s love from above? What if He only want to love us for one day? What if only for one day we want to pray? He showed us what perfect love should be, And I can be thankful that He loves me! He keep on loving us with all our flaws, For His love there is no laws! Can i really say I love in the same way, Whatever I face, that love will stay! That my love is forever and true, And that love will be till my life is through! May this day be a day of loving everyone, And may we say our love will never be done!

-


18 JAN 2021 AT 8:46

I look at the sun and try to let my light Just shine as bright as the sun in this dark world we living in!

-


11 JAN 2021 AT 21:26

As die Here vandag moet neer kyk op my, Sal Hy wil inkom of liewers sê Ek hou verby! As dit vandag my laaste dag sou wees, Maak niks meer saak nie, net my Gees! Sal Hy vir my glimlag en staan en wag; Of sal Hy my nie ken nie en my verag? Van elke woord sal ons rekenskap moet gee, Wat ek gesê het sal ek nooit ooit kan uitvee! ‘n Nuwe jaar lê weer voor ons uitgestrek, Hoeveel woorde was weer gerig op die eie ek? Woorde maak so seer, breek en skree; Tog hou ek aan om nog meer te gee! Here help my dat ander die verskil kan sien, Dat ek die jaar regtig probeer om U te dien! Leer my hoe om werklik lief te hê, En om dit vir ander te wys en sê!

-


8 JAN 2021 AT 10:19

Whenever I find myself in the place that I feel the need for self justification, if ever I feel myself in the place where I have to defend myself, it just shows that I am too far from God, too far from Jesus. Just get a little closer and we leave the justification to Him, He can do a far better work than what we can do!

-


Fetching Nicolene Botha Quotes